20 Mites en Realiteite

Mite #1:
Die virus is nuut.

Realiteit: Die virus is nou verwant aan wyd-sirkulerende betacoronavirusse, met  65-70% gemeenskaplike genetiese materiaal.

Mite #2:
Almal is vatbaar (immunologies naïef).

Realiteit: Voorafbestaande of oorkruisimmuniteit is wydverspreid, en boonop geniet kinders byna universeel robuuste …